Die veelsydige kiwivrug, of Sjinese appelliefie (dikwels verkort tot net kiwi buite Nieu-Seeland), is die eetbare bessie van 'n houtagtige rankplant in die genus Actinidia.  Dit het 'n veselagtige, dowwe groenbruin skil en heldergroen of goue vlees met rye klein, swart, eetbare sade. Die vrugte het 'n sagte tekstuur en 'n soet maar 'n unieke smaak, en word vandag kommersieel verbou in verskeie lande, soos Italië, Nieu-Seeland, Chili, Griekeland en Frankryk. Kiwi's is dalk nie so volop in Suid-Afrika nie, maar styg die vraag na dié vrugte wêreldwyd vinniger as die aanbod.      Sien geleenthede, doen eie volksbemarking, skep jou eie aanvraag en aanbod met direkte aflewerings - ook vir oorsese markte.

Benefits Of Kiwi Fruit: From A Powerhouse Of Antioxidants To Inducing Sleep  - NDTV Food

Read more of this post


This post is ad-supported
Comment        Like