Die "hel" het losgebars in die hawe van Richardsbaai die afgelope week toe daar twee brande uitgebreek het.   Dis groot brande wat erge besoedeling veroorsaak het,  waar persone gewaarsku is om die areas te vermy en nie die rook in te asem nie.   Persone wat nie weet nie, sal daarvan inkry en dan word die asemhalingsprobleme aan iets anders toegeskryf of die skuld gegee.  Menslike foute kan voorkom of gemaak word.   Onderhoud wat nie gedoen word nie of selfs oorlading is waarskynlik die grootste oorsaak hiervan.   Moenie sabotasie hierby uitsluit nie, want daar was ook in Julie gepoog om Richardsbaai en Empangeni erg te ontwrig.


Read more of this post


This post is ad-supported