*
Met Andre De Ruyter uit die pad uit by Eskom, het dinge hier rondom al die kragstasies en dienste wat veronderstel is om gelewer te word, niks verbeter nie, inteendeel dienste bestaan nie. Dit is swart nag met al die beurtkrag rondom ons huise en besighede vir al die misdadigers om nog vinniger toe te slaan, want hul weet hul kan vinnig verdwyn. Die ANC wat dit beheer, vererger dit daagliks om die hele land se mense en besighede van menswaardigheid te stroop. Die regering, ANC en ander politici in parlement laat dit 100% toe dat ons so misbruik en besteel word. In kort is dit die onbevoegdheid van die ANC regering om staatsenteiteite in die afgrond in te stuur, nes al die ander staatsentiteite.
No comments:
Post a Comment