*
Finland se president het hul beste vere kom kam in Suid-Afrika in 2023 om ooreenkomste aan te gaan met die huidige regering - SA wat deel is van BRICS. Sauli Väinämö Niinistö is die twaalfde president van die Republiek van Finland, is op 1 Maart 2012 ingehuldig en in Januarie 2018 herkies tot president. Finland het formeel 'n NAVO-bondgenoot geword en staan saam die Ukraine, teen Rusland. Hy is op besoek aan suidelike Afrika gedurende April 2023.

No comments:
Post a Comment