*
Die geheim van glutathione is die swael (SH) chemiese groepe wat dit bevat. Swael is 'n taai, stinkende molekule en kom voor in verskeie voedselsoorte. Swael tree op soos vliegpapier en al die slegte dinge in die liggaam plak daarop, insluitend vrye radikale en gifstowwe soos kwik en ander swaar metale. Normaalweg word glutathion in die liggaam herwin – behalwe wanneer die toksiese lading te groot word. Dieët is belangrik om liggaams funksies te herstel tot wat dit behoort te wees.

No comments:
Post a Comment