*
'n Paar jaar gelede het sekere persone met die idee gekom om tronke te 'privatiseer' sodat dit "PRIVAAT" gemanipuleer en beheer kan word vir die tronkbewoners om meer menseregte te verkry asook om vrylik te beweeg (ontsnap) soos en wanneer erge misdade gepleeg word. Natuurlik sal die ontsnapping nie openlik gewys word nie. Daar is reeds name genoem en welbekend aan die parlement se adhoc komitee en parlement wat die voorlegging vir die privaattronke bygewoon het. Dus is Ministers en lede ingelig wat aangaan. Hierdie inligting is 'n opinie en gaan oor die werklikheid met die toekenning van tenders

No comments:
Post a Comment