*
Pravin Jamnadas Gordhan is tans die Minister van Openbare Ondernemings van die Republiek van Suid-Afrika; 'n pos wat hy sedert 27 Februarie 2018 beklee en op 30 Mei 2019 heraangestel is.
Hy is lid van parlement, betrokke by SAKP gewees en was voorheen Minister van Finansies. Terug in die geskiedenis, was hy gedurende die jare 1991 tot 1994 voorsitter van die Konvensie vir 'n Demokratiese Suid-Afrika (Kodesa). Heelwat het onder sy leiding plaasgevind. Lees verwante inligting saam met grondwet en ander tersaaklike inligtingstukke, veral die 1955 manifes hoe dit met die 1996 grondwet vergelyk.

No comments:
Post a Comment